Die wenners van die Pasteur-ooghospitaal en die ATKV-tak Gemeenskapsteater se Oogkuns-kompetisie is op 20 November by die hospitaal aangekondig. Die wenners is van links Anabelle Laubscher (hoërskool-afdeling), Kyla Fourie (spesiale eerbewys), Ebeth Wilson van die ATKV (met die werk van Carlen Marais, wenner in die afdeling vir volwassenes, afwesig) en Catherine Koupis (laerskool­-afdeling).Foto: Lientjie Mentz


Tref die oog

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article