November 22, 2025 @ 09:00 – 15:00
Die Franse Kersmark word by Villa Avianto in Bloemfontein aangebied. Die mark is bekend vir ‘n verskeidenheid stalletjies met kos en uitsonderlike gehalte-produkte.
Arco Musica tree om 12:00 op.
Toegang kos R35.
R35



