Jannie Moolman en Petronel Baard bring Wat die hart van vol is na Bloemfontein

June 22, 2025 @ 13:00

Petronel Baard en Jannie Moolman tree op in die Aasvoëlklub met Wat die hart van vol is. Middagete is om 12:00 en die vertoning begin ‘n uur later. Kaartjies is teen R150 beskikbaar deur 084 559 8991 te skakel.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article