Tennistoernooi by Laerskool Willem Postma

June 20, 2025 @ 12:00

Die Laerskool Willem Postma in Bloemfontein hou ‘n grasbaan-dubbeltennistoernooi op die rugbyveld. Kinders begin om 12:00 speel en volwassenes om 17:00. Inskrywing kos R300 per span van twee spelers. Deelnemers trek aan “soos vir Wimbledon”. Skryf in deur Benita Jacobs by 076 059 1000 te bel.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article